Clueless

Versagte drome Soete woorde
Storms Wat Los bars in my sak

Knuppel dik vaatjies
Versierde plaatjies
Gekruisig sonder segment.

Al in die Rondte
Gillende woorde
Klein katjie sit op die rak.

En ek…
Het nie n clue Waaroor die gedig gaan nie 😂🤣

2 Comments Add yours

  1. Pragtig Buurvrou….net jy.

    Liked by 1 person

    1. Ja Buurman net Ek is clueless

      Like

Lewer kommentaar