Lig©

Liggies flikker aan die boom
Opgewonde sit kinders en droom
Rooi, blou geel en groen
Die beste tyd van die seisoen.

Almal lag daar is lig in hul oe.
Mense sit nie op hopies bewoë
Trane rol van blydskap en geluk.
Hierdie jaar gaan ons vrede pluk.

Want vir ons is daar ‘n Heer gegee
Wat die lig in ons harte kom smeer
Sonder Sy lig is ons verlore
Maar Hy is vir ons gebore.

Gryp met altwee jou hande
Soek met jou hele wese.
Hunker met jou dink en doen
Want Sy lig is wat jou versoen.

Sy lig skyn deur jou hele wese
Dit bring hoop en ‘n oorvloed vrede
Sonder Hom is jy verlore
Maar Hy is vir JOU gebore
Jou Vader
Jou Redder
Jou Heer
Sy Gees is in beheer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s