Ek weet nie©

Hoe stop ek my gedagtes
Hoe kry ek my dink stil
Hoe Los ek vrae onbeantwoord
Maak die antwoord rerig ‘n verskil?

Is daar ooit n verandering
Word mens ooit totaal vervul
Hoe kry jy satisfaksie
Of bly jou soeke stil

Maak die antwoord dit reg
Verander dit jou rigting
Baan dit jou kronkel weg
Of is dit net’ n verpligting

Ek
Ja Ek…
Weet nie

One Comment Add yours

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s