Wees Mens©

Soos klein fyn madeliefies
Omvou met pers en Geel leeubekkies
Soos die rooi van die nederig malva
Vou die kleure van my wese om my gemoed

Al rankend teen die verkalkte muur
Sonder water sonder hoop
Maar groei is in sy are
Vas geplak krullend soekend na sy soort

Die genade van ‘n wilgerboom
Sy takke omring jou dink
Sittend onder sy verleidelike skaduwee
Vind jy jou Vreugde
vrede
stilte

Want jy is net ‘n Soekend asem
Gevul met vrae en hoopvolle verbasing
Want Sy genade is vir jou genoeg
En Sy tuin is jou behoud

Laat die wind jou meevoer
Die geure jou betower
Die kleure jou veryk
Die aroma jou verlei.

Wees mens
Wees genade
Wees omgee
Wees daar.

9 September 2020

2 Comments Add yours

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s