VERBLIND©

VERBLIND

Stukkend
Verniel
Gebreuk
Verwoes
My gedagtes lê in flarde ge-oes

Klein saadjies wat rond waai in die wind
Soos ‘n oningeligde verwarde kind

‘n Tolbos vergete op ‘n verlate pad
Die warel wind vermink die geboude kat

Voetspore verlate in dorings vertrap
My gedagtes
Verdrink
Vermink
Verlore
Gevind

2 Augustus 2020

One Comment Add yours

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s