Mal©

Mallemeule
Verkreukelde woorde
Voos getrapde emosies
Woordelose vrae

Oproer en chaos
Pandemonie en plae
Stink verotte gedagtes
Kinders in vrees geknak.

Soekend in waansin
Fake news n riglyn
Worry klae vrae
Ons glo Wat hul dra

Maskers en trane
Vervloek is nie genade
Verwyder die liefde
Aanraak is verbode

En donderstorms blits
Tornadoes verwoes.
Droogtes verdrink in die dors
En chaos onbeheers.

En ek
Ja ek
Raak kwaad

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s