Dit was jy©

Dit was jy

Deur flarde gordyne aan ‘n vensteraam
Staan jou benerige geraamte vir my en loer
Emosielose oë deurdring my wese
En die tyd lê soos skaduwees op die vloer

Onheilspelende ritmiese vlamme dans
My siel in n vreeslose bekoring ontvoer
Lang benerige arms omvou my dink
En my hart klop verouder
benoud
verdrink

25 Julie 2020

One Comment Add yours

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s