Gedagtes ©

Rontom talie malle meule
gedagtes wat wip plank ry
Trane loop soos watervalle
‘n hoop verpletter verbreuk

Vreugde val oor vernielde takke
Gekoek verbaas geskoei
gedagtes spring soos benoude kraaie
As die Wip sy voet vermink

Alleen sonder klanke
loop die Koggelmander en lag
Die pyle in sy oe
Deurboor die mooiste hart se prag

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s