Ongevraagde Genade©

Hoe ‘n dag so in chaos Kan verander
Jou hele aardbol van sy wentelbaan af voeter
Jy ervaar ‘n Dom
Want jou helder dink het verdwyn.

Hoe ‘n Rustige oggend
Verward begin rond dobber
Soos pepper korrels in ‘n kind se vloek mond

Hoe jou dagtakies
Sy fondament sien
En kop onderste bo
gaan staan in die besmette modder.

Hoe jou dink
sommer ontplof
In vrae en antwoorde
In soeke na ‘n verdwaalde rede.

Dan raak jy stil
En jy sê dankie
Vir die Grootheid van Sy Ongevraagde genade
Vir Sy beskerming
Vir nog ‘n gespaarde lewe

Dankie ABBA Vader

2 September 2020

One Comment Add yours

  1. Diep. Mens kan sien en voel waar deur jy en julle gegaan het.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s