Skud my wakker

Nee flippen nonsens…..ek moet bykom.
Vir wat gaan staat ek en sulk tot in ‘n ellendige hopie in. Ek Gaan sit op ou Job se hopie en verlustig my in die donker jas wat ek oor my skouers gehang het.

Nee oeh eh eh . Ek moet bykom>

Hierdie blog kan in sy Lewe nie so stil wees nie.

Ek sal moet my dink aan die gang kry. Ek is so op geroes soos hierdie ou geroeste skroewe wat ek by die see op tel.

So kan dit nie aan gaan nie.

Ok mmmmmm laat ek bietjie dink…..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s