Ek onthou©

Bang ogies
Sproet gesiggie
Loer jy vir my.

Traantjies in jou ogies
Ek is bang Mamma
Ruk jy my terug na onthou

Aan ‘n tydperk lank gelede
Waar vrees aan my vas klou
Donker monsters met uit hang oë
Gillende stemme… Ek geboeë

Die bang vir bang wees
As die donker my toe vou
Bibberend op gekrul
Benoud verskrik en stom

Want Ek was te bang om n geluide te maak
Te bang om my oë toe te maak
Te bang om asem te haal

Kom my kind
Ek is by jou
Vee af jou trane
Ek gaan jou toevou

Ek verstaan.

11 Augustus 2020

2 Comments Add yours

  1. Vir jou seun? Jy is die maar die ma wat hy soek.

    Liked by 1 person

    1. Nee Danie. Dit was vir my Anja Patat Kind

      Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s