Verwarde poeding©

Suikerklontjie soete boontjie
So ginnegaap die aap
Soet patats klou aan my jas
En die Kat sit en slaap

Komkommer stokkies vrugte blokkies
Papawer in die kot
Taai tamaletjie
‘n opgemaakte bedjie
Die Presikant sit en sug

Te veel krulle te min lyne
Verwarde poeding gebak
Vingers verf oor wortel skille
Die Kool sit vas geplak

Duidelik ja duidelik
Kan ek nie kook nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s