Ek onthou

So lê Ek wakker 02:16 en Ek onthou van n blog lank vergete.

Soveel veranderings en nuwe dinge in my lewe van Ek laas Hier geblog het.

Soveel challenges Wat my lewens pad op n ander wentelbaan Kom gooi het.

Nuwe hartsmense ontmoet wat my weer laat voel Ek belong.

Dan is daar drome wat waar word met hul eie uitdagings.

Ek voel of Ek soms so stukkie vir stukkie hier en daar bietjie van my verloor maar dan kry Ek weer n hand vol seeninge om die volgende draai.

Ek moes changes maak en in ‘n nuwe rigting in gaan. Wat met rukke swaar was maar die vrugte begin hang aan die boom. En dis bloed rooi en beautifull.

Die Here het deure oop gemaak wat Ek net van gedroom het. En Ek moet gereeld myself remind om humble te Bly.

Soms heers daar chaos in my huis en tussen my en my kinders. Maar Ek cope. Nie altyd so goed soos Wat Ek moet nie. Maar Ek doen. En Ek ervaar n kalmte en Ek sien hoe my kinders kalmte ervaar.

En Ek onthou….ek is net ‘n mens. Ek is net een mens en Ek Kan maar op ou Job se hoop gaan sit en sulk. En Ek Kan maar in Klaagliedere gaan rond loop.

Solank Ek net Onthou… Om weer op te staan. My smile op te sit en te loop in oor winning.

Ja daar is Baie nuwe dinge en veranderinge in my lewe maar Ek is op n memory building tyd in my lewe.

En Ek gaan voluit.

Het dit gemis om te blog.

5 Comments Add yours

  1. Hallo, welkom terug. Bly vir seën in jou lewe. 🤗💐🌻

    Liked by 1 person

  2. Danie Jonker sê:

    Hmmm, ek is bly en opgewonde oor jou uitkyk na die nuwe dinge wat gebeur en bly oor nuwe hartsmense in jou lewe. Ons het almal hartsmense nodig in ons lewens. Seen vir jou en jou gesin.

    Liked by 1 person

  3. Una sê:

    Dis so lekker om jou te sien inloer, Natasja.🌺🌺🌺

    Liked by 1 person

  4. Louise Stevenson sê:

    Welkom terug – Jy hoef nie Elsa of Wonderwoman te wees nie – net jy. Die persoon vir wie almal in jou lewe lief is en omgee – en alhoewel liefde nie altyd tasbaar is nie , is dit altyd volhoubaar deur jou hartsmense 🙂

    Liked by 2 people

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s