Die Heer het vir my gesterf

Ek heg baie waarde aan tradisies veral as dit kom by die dinge van die Here. Veral oor die Paasfees tydperk. Ons begin met Palm Sondag waar kinders kruisies uit palm blare maak. En die Bybel storie van hoe Jesus op ‘n donkie se rug in gery het en mense palm takke voor Hom neer…

Anja en die Kamera

Ek moet vandag met julle iets deel. Hierdie Mamma is besig om haar foon skoon te maak want o my vet weet as ek nog een keer daai pop up dingetjie moet kry wat sy dat my ou foontjie te vol is gaan ek regtig een groot vloermoer gooi. Maar ek ontdek ‘n hele klomp…

Ek hou nie baie van myself nie

Dit is woorde wat ek nogals die laaste tyd bietjie deel van my dink gemaak het. So baie stupid goed het gebeur en so baie goeie goed. En op die oomblik voel dit of die Stupid goed meer is as die goeie goed. Wat ‘n deurmekaar onderstebo 2023 jaar. Goeie ding was my ouers het Maart…

Ek is net ‘n mens

Die oomblik toe ek myself kry waar ek met my kop op my arms le, moedeloos, my wind uit my seile, opgee ‘n moontlikheid besef ek, ja besef ek ek kan net soveel en nie meer nie. Ek is net ‘n mens.  Ek het bloed wat deur my are pomp so no special powers. Ek…

En so…

Ja well. En so is nog ‘n dag en nog ‘n week en nog ‘n maand verby.En sommer nog ‘n jaar want ek sien en hoor al Jingle Bells in my ore. Kerke begin beplan aan hul Kersfees toneelHoërskole beplan aan Matriekafskeide.Werke stuur al boodskappe uit van jaareind funksies En ek… Ja ek… probeer nog…

Hallo Hallo

Ek sukkel so bietjie met hierdie nuwe manier van blog. Op een of ander manier moet jy nou erens klik op ‘n plus teken om ‘n paragraaf by te sit. En dan spring hy sommer net waar hy heen wil spring. Ek het bitter baie lank laas rerig iets geblog. Al skoon vergeet ek het…

My oulike persent

En daar gee my Neef vir my n oulike persent. ‘N keyboard vir my selfoon Ek moet net gewoond raak aan die gedoente maar nou gaan ek lekker kan skryf en sommer whatsapp.

Verlore drome

Ek droom nie meer saam jou nieWant om te droom saam jou maak seerEk bou nie meer lugkastele nieDit word net verniel en gebreuk Ek praat nie meer woorde met jou nieWant blykbaar maak my woord seeral dink ek dis goed Ek doen nie meer die lewe saam jou nieWant jou lewe is realiteit en…

Die Laaste Sigaret

Ver oor die verwoesting van gesaaide verlorenheidVryf hy sy grys ou deurmekaar baardSy dink raak stil en sy oë kyk na niksMet krom getrekte gevlekte vingersSteek hy die laaste sigaret aan Een van daai wat met vuil gevatte bruin papierGedraai is tot sy draai nie meer wil nieEn klein stukkies tabak op sy gate voos…

Ek moet…

Ek moet skryf.Want Ek is besig om stukkie vir stukkieStadig maar sekerDiep binne myDood te gaan

Vladderende Gedagtes©

Vanaand is ek alleenMet gedagtes wat rond vladderSoos blare in die Suid OosterSoos fyn sand korrels in die woestyn Waar klein papawer blommetjiesHul fyn stingeltjies styf moet houOm regop te staanKoppie om hoogTeen die woeste aan slag van die wind Vladder stukkie vir stukkieOnthou oomblikkeVergeet oomblikkeWil hê oomblikkeTeen die stam van die uitgedroogte gras halm…

Jou Getuienis©

Ek luister na ‘n getuienis van iemand en ek wonder… Wat is jou getuienis?Daai een wat jou totaal en al van jou wentelbaan af gegooi hetWat jou fatsoene in jou lewe gebring hetJou kontoere verander hetJou dink oorweldig hetJou gedaante verlig het Daai een wat die kyk in jou oë verander hetDie woorde oor jou…

‘n BRIEFIE AAN JOU©

Sjoe ek kan dit nie glo nieDis al AprilEk het Mos weer begin werkEn…Daar donner my lewe weer in ‘n boksie met ‘n laptop‘ n Moese groot skerm en baie ure met my sitvlak op ‘n stoel Ek werk tot laat in die aandSwoeg deur hope papiereFormulesWoordeSyfersEn eindelose emails Maar dis nie ‘n verskoning nieWant…

EK SOEK JOU ©

Ek soek jou in die skadu van die wilgerboomWaar jy sweef in ‘n nostalgiese droomVan kleure en fatsoene Daar waar jou voete deur die veld blommetjies trapEn die reuk van gekneusde gras jou aura omring‘n Blom in jou hare Ek soek jou in die geur van die perske boomWaar jy deur die boord stapJou hande…

AS JY MY LIEF HET©

As jy my lief hetWys dit dan in die manier waarna jy na my kykWys dit in die vat van my handAs ons in die winkel stapWys dit in die blom wat jy plukEn in my hare kom druk As jy my lief hetWys dit in die soen op my voorkopAs mense vir jou kykWys…

Blomme sonder memory©

Stadig draai ek om en ek sien jou staan met ‘n bos blomme in jou hand en ek weet dit is nie vir my nie En my hele wentelbaan voeter deur mekaar en trane welm op in my oë Want daar is nie eers ‘n memory waaraan ek kan vashou nie.

Vanaand©

Die stilte dawwer in my oreDit verblind die in kyk in my sielDie in vat in my hart Want sonder dat ek besefLê ek en luister na die asem se ritmeSonder geluid sonder beweging Ek voel die vat in my handeDie uit reik na die halmGeknakVertrapOp die muwwe vloer Verkreukelde wanhoop vorm ‘n muurVerwar die…

Hero and the witch©

There’s a Hero and a WitchIn the house of loveThe witch is the onewho sets off the alarm She sweeps and cleanAnd prepare her potionPour in respect and careAnd a pinch of charm She molds and formsAnd pray all dayFor the potion to becomeA delisious buffe She plants the seedsOf self respectSprinkle water and loveTo…

Ek soek jou©

Ek soek jou in die verganklikheid van my dromeIn die opstaan van my oggendIn die kronkelpad na my huis toeIn die skyn van die Maan se laaste lag Ek soek jou tussen die posts op FacebookTussen die fotos op InstagramTussen die chaos in my Whatsapp historyTussen die videos op Youtube Ek soekEk roepVraSmeek en hoop…

Onverdiende Genade©

In die warboel van my gedagtesPluk ek daisies vir my hareVersigtig vleg ek hul een vir eenvoel die verwagting in my are Ek drapeer rooi disas teen my jasPen ‘n Impalalelie teen my vasMet deurmekaar gevatte woordeSit ek die Bergbruidjie in my tas Ek bondel ‘n klomp Dahlia’s in my handOmring dit met oranje KappertjiesLaat…

Jou Hartklop©

Jou hartklop langs my Wurg die laaste bietjie mensweesUit my vleesUit my dinkUit my wees Dawerend oordonder dit my vredeDit verwoes my dromeEn vernietig my wil om te lewe Eens was dit my toevlugMy kalmteMy berustingMy rede om te lewe Jy was my eendagMy elke dagMy nou My veraltyd Nou bring dit ‘n bitter klankRitmies…

Abstrak Uniek©

Ek voel jouDeur die warboel van jou kontoereDie chaos van rooi en blouVernouVerteerSonder asem Ek reik uit na die siraad van jou stomheidSoek rigting in jou verpletterde kompasJou gesig onvoltooidOorvleul met wanhopige drome Maar jy is ‘n abstrakte kuns‘n Visuele taal van vorm en kleur‘n onrealistiese skeppingVervulling vir ‘n soekende hart Onreelmatige lyneGevul met verwarrende…

Lank laas

Sjoe ek het darem lanklaas bietjie my voete onder my blog kom insteek. Niks-tyd was net ‘n mal crazy status in my lewe. Maar nou moet ek weer bietjie hier kom inloer. En bietjie weer my dink aan die gang kry. Daar is soveel goed wat aangaan in my lewe en nuwe goed wat by…

NEE!

21 Desember 2020 Nee, nee! Ek skreeu dit teen jou mureWroeg my vingers deur jou krakeKlou aan jou afgedopte skilfer muurpapiere Jy Kan nie nou nieNooit nieNie nou terwyl Ek val nieJou verwronge pleister aftrek nie Onperfekte mureKrom gevormde lyne tussen lief en haatSpatsels van misvormde variante van kleureEenoog staan jy daar Ek soek jou…

‘n Gedig vir Jou©

20 Desember 2020. Ek Ken jou frustrasieEk Ken jou bemoerdgeitEk Ken van alleen wil weesEk verstaan van wegloop Ek Ken van ‘it’s enough’As jou lewe se chaosJou rond slingerIn ‘n maelkol van suur opgooi Ek verstaan van asem soekStilte soekOrde soekAlleenweessoek Dit hammer in jou kopNeem oorVerniel jou dinkEn jy sink Diep in ‘n mengelmoes…

Jou Delila©

Ek moet net noem dat hierdie vir my ‘n groot uit-my-gemaksone uitdaging was. Ek Kannie liefdes gedigte skryf nie. 🙈 Maar hier is my probeer slag. JOU DELILA© StadigVersigtigPresiesPars ek die rooi akker tot fyn stofVorm ek die donker rooi op my vol lippe Perfek trek ek die swart lyne met gemaalde Galenietom my blou…

Trofees

Fyn klein plooitjies om verwarde chaosDie kepe tussen my oë verdiepAl Soekend na genade SoekendIn ‘n waansin van ‘n onderstebo wentelbaan Daar is te veelHang soos trofees teen die grof gevatte muurVerskillende fatsoeneVerwronge Emosies Maar vandagVat Ek jouKies Ek jouJy met die glimlag Steek wegVerbloemVee uitDie holrug geryde emosielose gesig Die Masker ©NATASJA FRANZSEN 27…

Laaste Paragraaf©

Jou papier dun vleesVerkrummel stukkie vir stukkieVoor my Die holtes om jou oë verdiepDie Vensters van jou sielVerdof Jou benerige vingersSluit om my polsVir vas Hou plekVir optrek plekVir daar wees plek Ek lê jou neerHou jou vasTel jou brose liggaam opVerskuif jou wentelbaan Saam jou loop Ek die laaste paragraafVan jou volMerkwaardigeoorwindelewenspad Jou storieJou…

Dit was jy©

Dit was jy Deur flarde gordyne aan ‘n vensteraamStaan jou benerige geraamte vir my en loerEmosielose oë deurdring my weseEn die tyd lê soos skaduwees op die vloer Onheilspelende ritmiese vlamme dansMy siel in n vreeslose bekoring ontvoerLang benerige arms omvou my dinkEn my hart klop verouderbenoudverdrink 25 Julie 2020

Wees Mens©

Soos klein fyn madeliefiesOmvou met pers en Geel leeubekkiesSoos die rooi van die nederig malvaVou die kleure van my wese om my gemoed Al rankend teen die verkalkte muurSonder water sonder hoopMaar groei is in sy areVas geplak krullend soekend na sy soort Die genade van ‘n wilgerboomSy takke omring jou dinkSittend onder sy verleidelike…

But I am©

I am sitting in my carIn front of a shopI just want to breathI just want to be The thought of getting outIs like skeleton fingers around my soulI don’t want to get out I just want to sit here until I feel again.Until I belong againUntil I can cope again Tired is just a…

Ongevraagde Genade©

Hoe ‘n dag so in chaos Kan veranderJou hele aardbol van sy wentelbaan af voeterJy ervaar ‘n DomWant jou helder dink het verdwyn. Hoe ‘n Rustige oggendVerward begin rond dobberSoos pepper korrels in ‘n kind se vloek mond Hoe jou dagtakiesSy fondament sienEn kop onderste bogaan staan in die besmette modder. Hoe jou dinksommer ontplofIn…

VERBLIND©

VERBLIND StukkendVernielGebreukVerwoesMy gedagtes lê in flarde ge-oes Klein saadjies wat rond waai in die windSoos ‘n oningeligde verwarde kind ‘n Tolbos vergete op ‘n verlate padDie warel wind vermink die geboude kat Voetspore verlate in dorings vertrapMy gedagtesVerdrinkVerminkVerloreGevind 2 Augustus 2020

Ek onthou©

Bang ogiesSproet gesiggieLoer jy vir my. Traantjies in jou ogiesEk is bang MammaRuk jy my terug na onthou Aan ‘n tydperk lank geledeWaar vrees aan my vas klouDonker monsters met uit hang oëGillende stemme… Ek geboeë Die bang vir bang weesAs die donker my toe vouBibberend op gekrulBenoud verskrik en stom Want Ek was te…

My verdomde kruis

En as ek sê verdomde kruis het dit niks te doen met die Kruis waarop my Heer gesterf het nie. Maar MY kruis, MY aardse kruis, MY curse, My suffering Okay, so op ‘n ligter noot dis hoe my oggend begin het. Deur amper Koffie in my Pap te gooi vir suiker Deur in die…

Mantel ©

Soos ‘n swerm spreeus Kom hang jy om my Verniel my dink Smoor my asem Stadig soos ‘n draperende gordyn Vorm jou grys lyne om my lyf Lokkend lyk die voue Soos golwe in die see Ek voel die hitte deur jou slaan My gedagtes ‘n crazy wentelbaan Die wind waai jou stywer Teen my…

Mans is slim Mamma

Anja (7 Jaar oud):  “Mamma my maatjies sê mans is dom maar ek sê mans is slim”. Ekke: “Hoekom Anja, Dink jy Mans is slimmer as Vrouens?” Anja: “Nee Mamma (giggelened), Mans is net slim met motorfietse maar Vrouens…. is slim met Shopping”. Ekke:  “Anja,  jy is so reg”.

Lockdown vet

Nee heng. Nou moet ek begin briek aan draai. Of ek moet ander wasgoed poeier koop. Ek is seker dis die flippen goed wat ‘n mens se klere so laat krimp. Ek is nie een vir Bak en brou nie. Ek hou nie van kook nie en lees nie sommer ‘n resep nie behalwe as…

Nats DIY

Nog ‘n Blog Wat Ek in draft ontdek 🙈 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Ek het ‘n hele paar jaar terug ‘n ou verwaarloosde polisie tafel gekoop natuurlik tot my man se grootste frustrasie. Ek aard mos na my Pa…ons love ons Antiques…natuurlik my Ma se grootste frustrasie. My Pa het al met die snaakste goed by die huis…

Life happens… no shit happens

Ek ontdek hierdie blog Wat Ek 2 jaar terug geskryf het….. Maar nooit gepost het nie. ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Now you just somebody that I used to know….. Jammer vir die al om bekende kras woord maar ek kan nie aan ‘n ander manier dink om dit te sê nie. Sal sommer nou n paar pepper korrels…

Our generation ©

What is life I see neon lights flashing.The colours mesmerizingThe more the bigger the attractionAnd people lost in technology A lonely husband stares into nothingHis wife controlled by the scroll off a screen Children play abundantlyIn little indoor play areas for safety Hours goes byLook touch feelBut no satisfactionMoney fly around freelyBut No feelings What…

Ek wil

Ek wil blog… Maar Kan nie met die nuwe layout werk nie Sukkel maar so bietjie op die foon….

Saam U sal ek loop©

Vanoggend maak ek my voordeur oop en ek sien die kruis in my jaart. Dit was so stil al wat ek gehoor het was die tortelduiwe. En toe begin die woorde in my kop vorm. Ek hoor die tortelduif se gesing en ek weet my Heer kry swaar Sy lyf uit mekaar verniel Die swaar…

Clueless

Versagte drome Soete woordeStorms Wat Los bars in my sak Knuppel dik vaatjiesVersierde plaatjiesGekruisig sonder segment. Al in die RondteGillende woordeKlein katjie sit op die rak. En ek…Het nie n clue Waaroor die gedig gaan nie 😂🤣

Chaos

Dit is chaos op die oomblik in my lewe. Ek wonder soms hoekom nou… waarom…. wanneer gaan dit ophou… wanneer gaan dit stop. Crazytyd maltydEk weet almal gaan nou mal oor die corona virus en dat daar soveel stres is maar wragtig weet ons gaan deur ‘n paranoia virus wat ons brein so beïnvloed dat…

Mal©

MallemeuleVerkreukelde woordeVoos getrapde emosiesWoordelose vraeOproer en chaosPandemonie en plaeStink verotte gedagtesKinders in vrees geknak. Soekend in waansinFake news n riglynWorry klae vrae Ons glo Wat hul draMaskers en traneVervloek is nie genadeVerwyder die liefdeAanraak is verbodeEn donderstorms blitsTornadoes verwoes.Droogtes verdrink in die dorsEn chaos onbeheers. En ekJa ekRaak kwaad

Ek onthou

So lê Ek wakker 02:16 en Ek onthou van n blog lank vergete. Soveel veranderings en nuwe dinge in my lewe van Ek laas Hier geblog het. Soveel challenges Wat my lewens pad op n ander wentelbaan Kom gooi het. Nuwe hartsmense ontmoet wat my weer laat voel Ek belong. Dan is daar drome wat…

Gedagtes ©

Rontom talie malle meule gedagtes wat wip plank ry Trane loop soos watervalle ‘n hoop verpletter verbreuk Vreugde val oor vernielde takke Gekoek verbaas geskoei gedagtes spring soos benoude kraaie As die Wip sy voet vermink Alleen sonder klanke loop die Koggelmander en lag Die pyle in sy oe Deurboor die mooiste hart se prag

Verwarde poeding©

Suikerklontjie soete boontjie So ginnegaap die aap Soet patats klou aan my jas En die Kat sit en slaap Komkommer stokkies vrugte blokkies Papawer in die kot Taai tamaletjie ‘n opgemaakte bedjie Die Predikant sit en sug Te veel krulle te min lyne Verwarde poeding gebak Vingers verf oor wortel skille Die Kool sit vas…

Our generation.

What is life I see neon lights flashing.The colours mesmerizingThe more the bigger the attractionAnd people lost in technology A lonely husband stares into nothingHis wife controlled by the scroll off a screen Children play abundantlyIn little indoor play areas for safety Hours goes byLook touch feelBut no satisfactionMoney fly around freelyBut No feelings What…

Hoe doen ek dit?

04:15 en ek lê nog steeds wakker. My kop loop ‘n pad vol draai en klippe. En ek stress!!!!!!! Ek kan nie vir jul verduidelik hoe op geknoop is my derms nie. Net-nou moet ek saam my Tiener-man-kind by ‘n hof gaan sit sodat hy kan getuig teen die 2 man’s wat hom laasjaar geroof…

Ek kan maar…

Die oomblik toe ek myself kry waar ek met my kop op my arms lê, moedeloos, my wind uit my seile, opgee ‘n moontlikheid besef ek, ja besef ek ek kan net soveel en nie meer nie. Ek is net ‘n mens. Ek het bloed wat deur my are pomp so ‘no special powers’. Ek…

En ek kan nie sit nie.

Dis 02:20 en ek slaap in die sitkamer op die bank. Die ene wat so mooi colourfull is. Nie omdat ek wil nie maar omdat daar twee skoppende bokkies in my bed lê. Ek en Manlief is volgende maand 22 jaar getroud en hy slaap in ‘n bed vol Beertjies en mermaids…. Nie omdat hy…

Skud my wakker

Nee flippen nonsens…..ek moet bykom. Vir wat gaan staat ek en sulk tot in ‘n ellendige hopie in. Ek Gaan sit op ou Job se hopie en verlustig my in die donker jas wat ek oor my skouers gehang het. Nee oeh eh eh . Ek moet bykom> Hierdie blog kan in sy Lewe nie…

Ek weet nie©

Hoe stop ek my gedagtesHoe kry ek my dink stilHoe Los ek vrae onbeantwoordMaak die antwoord rerig ‘n verskil? Is daar ooit n veranderingWord mens ooit totaal vervulHoe kry jy satisfaksieOf bly jou soeke stil Maak die antwoord dit regVerander dit jou rigtingBaan dit jou kronkel wegOf is dit net’ n verpligting EkJa Ek…Weet nie

Die Lig van my Heer©

Ek raak sommer nostalgies die tyd van die jaar. En dan begin die pen dans…. Stilte daal neer oor die veld die skape weet iets heiligs gaan gebeur. My hartklop dawer in my ore Tot die krieke verstil hul stem. ‘n Kalmte daal neer oor die land Ek hou my asem op want ek voel,…

Lig©

Liggies flikker aan die boom Opgewonde sit kinders en droom Rooi, blou geel en groen Die beste tyd van die seisoen. Almal lag daar is lig in hul oe. Mense sit nie op hopies bewoë Trane rol van blydskap en geluk. Hierdie jaar gaan ons vrede pluk. Want vir ons is daar ‘n Heer gegee…

Kramp se @$%&#

Kyk ek het ‘n helse probleem met lifts en hoë geboue.  Ek like dit ook net mooi niks om onder ‘n brug te stop nie.  Wat as daar ‘n aardbewing kom en daai moese groot beton blok besluit om van my ‘n gesquasde eier te maak, Ek het glad nie hoogte vrees nie maar net…

Mens raak stupid

Daar kom ‘n tyd in ‘n mens se lewe wat jy stupid raak soos in met really seriously stupid. En dan doen jy dinge wat totaal en al buite jou karakter is wat jou vir jare daarna haunt soos die abandoned Hospitaal in Kempton Park. Jy kom op ‘n plek in jou lewe wat jy…

Verwonder ©

Met saamgepersde lippeverkleur my wange met reënboog traneen die melodie vorm druppels in die grond My tone trap versigtigop die kleiblad van vergifnisen my hande vee die stof van seerkry af Klein vernoude plooie verkreukel deur my mond se glimlagVerimpelde ou wange vol genade wat wag Bruin hare verouderMaar die grysheid bly ‘n wonderGeseënde jareSoos…

Verganklikheid ©

In die diepte van my wese omvou met die vlees van my hart wonder ek oor die verganklikheid van die straat kind se smart Koue kloue verinneweer my dink Ek voel die bibber in my are sy voete kry koud hy is jonk maar hy is oud Verstaan dit kan ek nie dink dit wil…

EK het my smile verloor

Moenie my verkeerd verstaan nie… dis nie dat ek nie gelukkig is nie. Dit gaan eintlik baie goed met my. Behalwe vir die normale stresse wat ons almal maar saam met ons dra soos ‘n ou vrot kombers om ons lyf gaan dit regtig goed. Ek is besig om opnuut weer my God te leer…

Manlief score dalk vanaand

Ek is een van daai mense wat ‘n ding gebruik tot sy volle potensiaal en tot hy poegaai moeg is om te gebruik en ver verby sy expiry date. So beland my brille ver verby hulle expiry date en poegaai moeg. Ek kan nie meer lekker sien nie.  Hulle is so gekrap dat ek die…

Ek die spook

Vanaand was ‘n trip down memory lane. My ouers kuier bietjie by ons in die Kaap en so word daar toe nou klavier gespeel en my Dad speel mondfluitjie en ons almal sing te lekker saam aan Jou kombers en my Matras en ook nog Bobejaan klim die berg en sommer ‘n hele paar ou…

‘n Gevreesde werklikheid

Soos gewoonlik as ek niks het om te doen nie….en dit is my min beskore. Gaan blaai ek so bietjie op FaceBook en lees bietjie oor almal se sages. Dis natuurlik die een se ou wat weer ‘n vark is of daai een wat se kind goed doen op skool. Of lekker vakansies oor see…

Malles en Geeste

Heng ek kan nie glo dis so lank terug wat ek hier geskryf het nie. Kan dit wees dat my diere kind al so lank terug oor die reenboog geloop het. Tyd behandel ons mense darem maar flippen onregverdig. My hart was seer. Bitter seer. Die eerste oggend na hy nie meer daar was nie….

Hoe switch ek my hartjie af?

Hoe de flip switch ek my hartjie af? Hoe hou ek my stomp vir dit wat my so so seer maak? Blerrie hel dis moeilik. Ons het Maandag baie slegte nuus gekry oor ons Honde-kind. Die wond wat ek gedink het is ‘n wond is toe kanker. Ek het probeer dokter maar toe die plek…

Moeg©

Verwronge loer sy deur haar oë die pyn verdring haar kop haar lyf geboeë Gemengde vorms misvormde lyne kleure van duister laat haar woordloos fluister Dans in die walms van toxic overdose onstabiele aarde kosyne wat beweeg hou vas teen wankelende mure voete wat sleep vingers vol sweet As sy maar net ‘n gun gehad…

My horlosie op FLAKKA

Ek het al voorheen hier in my blog genoem van die groepie wat ek by my Bokkie-kind se skool begin het. Dis ‘n groepie wat minderbevooregte kinders help om ook met trots hul skool werk te kan doen en skool toe te kan gaan. Om daai glimlaggies op daai kinders se gesiggies te sien as…

Skok is nie die regte woord nie

Vanoggend staan ek so bietjie bedonkerd op. En natuurlik voel dit nou weer of die hele wereld se sorge op my bree skouers lê. Tot ek ‘n whatsapp van my Tannie kry. Nou kyk. Ek moet julle net vertel van die verloop van hierdie whatsapp. Ongelukkig is ek ‘n sucker vir hierdie links wat jy…

Hael skade en die Winkel Pop

Ek was so bietjie lanklaas hier in my blog. Dalk is dit omdat my mal-kop-dink-brein so bietjie op geroes is  soos ‘n ou trekker wat vir jare in ‘n ou vervalle skuur gestaan het. En dalk net dalk moet ek maar so bietjie petrol in gooi om die ou trekkertjie aan die gang te kry….

Our memory©

5 January 2018 I can not give you the moon I can not awake the sun I can not tell the wind to calm I can not make the rain fall down I can not make you dream I can not light the stars I can not create your happiness I can not bring you…

Blog

I need to Blog… I need to Blog… I need to Blog… I seriously need to Blog

Kruisig my nou maar… maar dis ok

Kyk ek het nou vanaand sommer vir my gewip dat my sterre teen my agerkant van my kop geflappa het. Nee heng. Jy weet as mens trou is dit een van die mooiste dae van jou lewe. Die ou bruitjie met haar beautiful rok en die handsome Bruidegom mooi getooi in sy suit. En alles…

Ek en die zip

Vanaand het ek besef…Om oud te wees is soms nie SO ‘n goeie ding nie. Nee flip weet.Daar is nou maar net sekere dinge wat jy nie doen as jy oud is nie. Soos winkel toe gaan wanneer dit Black Friday is of Edgars se red hanger sale.Soos om met jou tiener-man-kind te probeer stoeie…

‘n Baie Interresante Week

Kyk so van ‘n deurmekaar tyd in my lewe het ek lanklaas gehad. Saterdag 4 November kry ons die tyding dat my dierbare Ouma na haar Hemelse woning is. Ek lek so uit my oë dat my Bokkie-kind vir my kom sê “Mamma alles gaan okay wees. Mamma sal sien. Ouma is nou in ‘n…

My Buurman is reg…alweer

Ek dink erens tussen die opgewondenheid om my Buurman se storie in te vat en life what happened het ek my dink en skryf verloor. Ek is seker dit sit daar op een van die takke in die boom voor daai moewiese gebou. Ek het nou al gedink om op my bike te klim en…

Mooi woorde oor drome

Dreams is there to satisfy the need for someone. You can only but dream if you know it’s only a dream. And no one can stop you from dreaming. Dis ‘n diep binne-jou-hart gebeurtenis. Sometimes dreams becomes a moment of great reality which is so awesome its hard to explain. But only sometimes. It makes…

Ek bloos bloedrooi!

So van ‘n verleentheid dink ek nie het ek ooit in my lewe ge-had nie. Ons het bouers wat besig is om ‘n hele gedeelte van die huis se dak te vervang.  Hier in die Kaap vertrou mens nogals so ons het vir die man n remote gegee van ons hek. Dus is ek tenvolle…

My Epic Vlogger fail

Ek het lanklaas in my lewe so verlee gevoel en glo my ek wou sommer saam met die miere in die grond in verdwyn. Ons het al gehoor van die dame wat perongeluk ‘n baie intieme foto wat vir haar man bedoel was op ‘n skool groep gepost het….. en so is ek seker dat van…

Koel / Cool

So rukkie terug het ek ‘n blog gedoen oor die woord Koel / Cool in ‘n afrikaanse gedig. Wel ek het gesê dat ek die gediggie sal deel sodra my Bokkie-kind dit voorgedra het. Nou moet ek net by sê…. sy het 90% gekry. En die eksaminator het vir my ‘n pluimpie gegee oor die…

‘n Swaar dag.

Vandag was vir my ‘n swaar dag. Een van daai wat jy net wens wil weg waai in die wind. Daar is dinge waaroor ek wonder wat my dink stomp maak. Dinge wat my soms laat wonder waar is my God? Ek sien daagliks stukkende seerkry weg gooi mense waarmee die lewe op gegee het….

Hoe?

Hoe doen ek dit? Hoe maak ek sense uit woorde wat uit drome bestaan en realiteite wat dit onmoontlik maak. Hoe dink ek as ek nie weet hoe om te dink nie Hoe besluit ek as my hart nie saam wil werk nie. Waar kry ek die antwoorde as my harts-ore nie wil hoor nie…

Ek en die Automatic

Was dit nou vir jou ‘n ding. Nee heng ek het lanklaas so in my lewe gepanic. My Moederjie is siek soos in baie siek. So land sy in ICU op so siek was sy. Ek besluit om op ‘n vliegtuig te klim en JHB toe vlieg. want ek moet kom help. My ou Dad…

Cool / Koel

Goed ek dink ek is nou onder beheer wat dit betref of Cool/koel aanvaarbaar is. Ek het nogal goeie antwoorde gekry. En deel dit graag hier met julle.  Julle sal dit in die comments ook kry van my blog.  Hierdie is net so gedeeltes. Alleman het gesê ek moet skryf soos ek wil en nie…

Ek het raad nodig asb.

Ek sit met my hande in my hare. En my kop is nou al platter as ‘n pan gedink. My vingers is al seer gesoek op Google. EN nou kom vra ek maar hier raad. Julle almal weet ek skryf soos ek dink. Suiwer Afrikaans werk nie vir my nie. Al is ek baie trots…

Skryf

My Buurman sê ek moet skryf…..  

Sommer net Ek

Me myself and I. Ek is ‘n vrou soos miljoene ander. Ek hou van mooi lyk maar fuff nie te veel nie. Soms as ek onthou dan cutex ek my toon naels ook. Maar net as dit somer is. EK hou van mooi gemaklike klere maar sal nie skuld maak om die toppie of broekie…

Beroepsvrou vs Huisvrou

Die vraag ‘Is jy ‘n beroepvrou of ‘n huisvrou?’  wat in Huisgenoot was het my baie laat dink. Op die oomblik is ek ‘n ‘Ek-weet-nie-vrou’. Ek werk halfdag dus het ek balans in my lewe en is daar darem so bietjie ‘sanity’ aan my kant. Ek het die huisvrou-ding gedoen en dit was lekker. Dit…

Einde

En so kom alle goeie dinge ook tot ‘n einde. 

Exciting tye

Hoe vinnig kan ‘n mens se lewe nie net verander nie. Een oomblik bly ek nog in Gauteng en die volgende vang ek vissies tussen die rotse by die see saam met my kinders. Een oomblik beplan ek nog om Kaap toe te trek en die volgende oomblik bly ek al ‘n jaar in die…

Veraad©

Vrae Wonder ‘n Omgedraaide komkommer Soek Dink Vrot vleis wat stink Val Praat ‘n Tonglose saad Sit Staan Vermufde veraad

Alleen

Ek staan en kyk oor die see Die gelag van die mense slaan soos bose vingers om my kop Waarna ek kyk weet ek nie Maar ek voel elke hartklop dawwerend in my ore Vrees verdoof my dink En ek wil vlug

Ek verstaan mans nie.

Nee regtig. Nou weet ek nie meer so mooi nie. Hoe de flip moet ek nou verstaan. Ek dog nog altyd Mans wil in beheer wees. Dat Mans se ego gevly moet word en geboost moet word. Ek dink ek sit die pot heel mis. Ek het verstaan dat dit mans se ego baie goed…

Jippie Mamma gaan ‘n baba kry!

So besluit ek en Manlief dat dit nou tyd is om ons huweliks beloftes te hernu. Ek moet net by sê ons is volgende maand 20 jaar getroud! Hoe ons dit reg gekry het om nog nie in die tronk vir poging tot moord toe gesluit te wees nie is net GENADE. Ek grap sommer….

Alles raak stil©

Ek kyk na die berg en ek sien die grootheid van Hom Ek sien die sonskyn en besef dat sonder Hom vergaan ons Ek sien die water en ek weet dis lewe en dood Ek voel die wind en ek weet daar is soms nood Ek voel my asem en ek weet dis Sy wasem…

Soeke na niks.

Ek soek tussen my blogs na iets. Maar ek weet nie wat nie. Ek sien tye van silly wees en dan is daar tye van seer Ek soek wat ek verloor het erens tussen nou en lank terug Ek probeer vind dit wat was Maar daar is net mooi niks. Niks woorde in my kop….

Broken©

Een aand vroeg in die oggend ure het ek wakker geword terwyl ek sing. Die woorde van die koor het oor en oor in my kop op gekom en toe gryp ek die pen en ek skryf die woorde soos dit kom. Hierdie het lank as n draft gelê want dit was nog iets wat…

Mamma AKA Slaaf

​Ek is die tipiese by die huis bly Mamma AKA Slaaf. Ek gaan doen nie sommer iets op my eie nie en as ons erens heen gaan is dit gewoonlik na plekke wat ek eers gaan google het…child friendly places. Mens kan nie kinders sommer na enige plek toe vat nie. Nee heng daar is…

Ek is©

Ek is wie ek is Sonder masker Sonder gesig Ek is wie ek is Sonder naam Sonder niks Ek is wat ek was Verlore hoop In vuil gevatte as Ek is wat ek wil Sonder stem Sit ek stil

Soetste wraak©

Drome aan skerwe ‘n glas wat kraak Mure omvou my Jou soetste wraak

Verlange©

Wind se verlange Waai deur haar gange Sy roep jou naam Haar kop hang skaam Jou woorde se seer ‘n Toe gesluite deur Sit op die vloer ‘n Skeel Oog wat loer Tree vir tree Haar kniee gee mee Sy keer met haar hand Tuimel verlore oor die rand Die gehuil van die wind Lig…

Blomme kind©

Wit Daisies in haar hare Madeliefies om haar voete Bokhoringkies in rooi Maak haar gesiggie weer mooi Leeubekkies glimlag in haar oë Geel tulpe het haar bekoor Pienk Bokbaaivygies Vertroetel haar lyfie Jasmyn op haar vingers ‘n Lelie vir haar kinders ‘n Hart gevul met ‘n rooi roos Laat die Krisante sit en bloos Sonneblom…

Haar donker gang©

Trane loop oor haar wange Sy struikel in haar donker gange Gryp na die vernielde kosyn Trane val saam haar glas wyn In mekaar getrek stukkend Sit sy geboeë al snukkend Glas lê in skerwe op die vloer Die donker staan vir haar en loer Vernielde hande omvou haar lyf Die doek om haar oë…

Ha ha ha

Ek begin vanoggend werk dus moet Manlief na die kinders kyk. Dis hoe ek Manlief in die kombuis kry. Die storie gaan so… Hy vra vir Anja of sy wil pap hê en die bekkige dingetjie hak af… “Ja Mamma.”  natuurlik lekker aan die lag. Na so rukkie kom Manlief uit die kamer met die…

Vakansie en ‘n reddings poging

Ek kry mos hierdie mal idee in my kop om Mamma alleen met 3 kiddies die langpad Bloemfontein toe aan te pak. So ry ons op die ou end 12 ure voor ons Bloemfontein binne ry want ek stop by elke moontlike piepie plek en gooi petrol in net ingeval ek dalk net erens ‘n…

2017

Heng maar hoe slaat die tyd vir my tussen myse twee ooge. Ek wou nog blog soos die vakansie sy loop gevang het maar flip toe ek weer sien is dit 1 Januarie 2017. Aan al my Blog vriende ‘n baie geseende en voorspoedige 2017. Mag jy blog tot jy hop Mag jy tik tot…

Bang

Ek lê wakker en luister na die slae van die donderweer om my kop En ek raak bang. Ek was nog altyd bang vir die donderweer. Van my klein dogtertjie tyd af. Die blitse se skyn deur die venster laat my voel of ek weer in die tent is. Bang, opgekrul in ‘n bonneltjie en…

Trane in die wasmasjien en ‘n Army Tank

Ek wonder hoeveel trane lê in die wasmasjien van seer verniel gees-misvormde vrouens Ek wonder hoeveel skottelgoed water is gemeng met seerkry trane Want ons vrouens mag mos nie op ‘n hopie gaan sit en sulk soos ons Manlike geslag nie. O nee, jy moet aangaan. Huil maar so tussen deur die wasgoed en die…

Ek is ‘n verlamde man

Vanoggend lees ek die gedeelte in Handelinge 3 wat gaan oor die genesing van die verlamde man. En die volgende vers slaat my tussen die oë. “net toe word daar ‘n man aan gedra wat van sy geboorte af lam was” Hand 3:2 En dan gaan dit verder oor sy mense wat hom by die…

Wakker urgh!

Ek le wakker wanneer ek eintlik moet slaap. En daar gaan so baie dinge deur my kop. Die jaar in die Kaap het sy moeilike tye gehad maar ook sy goeies. Sekere drome het waar geword en sekeres wag ek nog voor. Seker beloftes het gebeur en ek dink sekeres sal seker nooit gebeur nie….

Ek is ‘n Wonder-Kind

So moet ek nou die dag hoor ek moet ‘n Wonderkind wees. En ja ek is ‘n Wonderkind. Ek wonder hoekom ek soms deur moeilike tye moet gaan. Ek wonder hoekom ek Kanker moes kry Ek wonder hoekom is mense so lelik met mekaar Ek wonder hoekom word ‘n 3 jarige dogtertjie dood geskop Ek…

Moenie vra nie©

Dis chaos in my gemoed stink woorde wat my roep geraas soos ‘n huilende kat inmekaar getrek en sat Opstaan is ‘n opsie val ‘n ellendige emosie draai in die rondte swart gevlekte sonde Sy roep ‘n donker nagtegal draai in my kop maak my mal die gekners van sy pikswart tande Stomp af gekapte…

Leer om te skinder

Travel460 en so toets ek nou hierdie skinder storie in die blog Ek hoop dit werk Toortsie sou ek dit reg kry om vir jou te laat weet ek skinder van jou is dit ook maar een helse storie om dit reg te kry.

Jy mag nie vloek nie…what the heck!

Ek het in die era groot geword waar ‘n vloek woord erger was as om ‘n uur lank stil te moet sit in die NG kerk…En dit was hel hoor vir al vir ‘n klein dogtertjie. Maar jy sou eerder vir daai uur stil sit en knyp aan die piepie wat al by jou oë…

Die Kaalvoet Kind©

Originally posted on Natasja Franzsen:
Goeie dag Mevrou. Mevrou het nie dalk n randjie vir ‘n broodjie nie. Hy stap weg met skouers wat hang Sy verslete klere hang aan sy maer kinder lyfie En hy gaan sit op die hawe muur Bene styf teen sy lyf op getrek. Ver oor die see gaan sy…

Is dit jy?©

Bybels is vol stof Sy hande op die kruis was grof Hul ken nie meer Sy Woord Sy liggaam verniel oop gekloof Hul ken nie meer van bid Sy Bloed bly aan Sy gesig vas sit Daar is nie genoeg tyd Hy blaas Sy laaste asem uit More sal ek reg maak My God vergewe…

Eish

So inspireer travel460 my om bietjie verder te gaan soek na snaakse afrikaanse woorde en ek kom af op die webblad roekeloos.co.za En hoe Toortsie dit reg kry om my te link in haar blog sodat ek ‘n boodskap kry wat sê ek is gelink het ek nie ‘n clue nie.  Ek leer nog maar die…

Hoe hoor ek Sy stem?

Kinder stemme hardloop gillend om my rond Die radio speel hard in die kamer Ek sit plat op die grond en ek wonder Motors jaag verby in die straat sirens loei hartseer tot laat Boodskappe op my foon wat roep En ek sit op die wonder stoep Geluide maal rond in my kop Woorde wat…

Ag aai my tog so bietjie

My oudste kom eergisteraand na my toe en sê vir my dat hy nou regtig nie weet wat in die storie aan gaan nie. Dis ‘n storie wat hy moet lees vir die eksamen. Ek vat toe die boek en begin hardop lees. My goeie vy…ek het net so gesukkel om by te hou met…

‘n Dronk Wentelbaan©

Donker gange Woeste sange val kruip verwelk ‘n vrot verlepte kelk Sit staan en loop jou omgee op ‘n hoop vat keer probeer ‘n leë koeël in ‘n geweer Kyk soen en staar ‘n kitaar se gebuigde snaar gryp los laat gaan ‘n dronk wentelbaan Ek is moeg…

Ouderdom, Kaalbas en die bril

      Ek kry vanaand ‘n baie interresante oproep van my Moeder. Sy sê sy moet my net vertel wat het gebeur. Sal net ‘n minuut wees. So met die foon op die oor voer ek vir Anja en luister. Natuurlik met die toestemming van my Moeder en Dad deel ek hierdie met julle….

En ek sit op die Petshop se vloer!

Ek hou van reptiele . En as gevolg van dit het ek nou al slange, Bearded Dragons en ‘n klomp Tarantulas gehad. Nou op die oomblik het ek een Tarantule met die naam Charlotte. Sy is so groot soos my hand en het my nog nooit gebyt nie. Baie mak ook. Kyk Charlotte eet krieke…

Dalk moet ek…

En ek wonder hoekom ek hierdie tyd van die middernagtlike ure (00:49) moet wakker lê. Dalk moet ek my laptop aan sit en verder skryf aan my en Buurman se storie… maar ek het nie lus vir op staan nie. Dalk moet ek die ou tokkie-tokkie masjien op start en ‘n rooi mantel maak vir…

Verniet gebore©

Hoeveel seer is om ons Hoeveel mense huil droeë trane Sien jy die kind sonder hoop Verdwaalde wentelbane ‘n Kind sonder ‘n mond Sonder glimlag so verwrong Sy hande vas gebind Sy stem verdwyn in die wind Sy wil hom nie hê nie Vertrap verniel stukkend ‘n Hou teen die kop Net nog een laaste…

Mans en PMS

Ek is besig om hoogs gefrustreerd te raak met mense wat vir my grappies stuur oor hoe ons vrouens is. So kry ek ‘n grappie – Arguing with a woman is like reading the Software License Agreement. In the end, you ignore everything and click “I agree”. Of wat van die ene: Man, vroegoggend: Wil…

Die arme ou Miertjie

Ons almal sit maar met die frustrasie van hierdie klein swart gediertetjies wat so ons huise, tuine en koskas oor kan vat.  En Facebook het baie raad oor hoe om van die goedjies ontslae te raak. Van komkommer gerasper tot koeksoda. En so het elkeen maar sy raad wat vir hom werk. So stap ek…

Ek en 40

Siende dat ek nou al hoe nader aan die einde van my lewe as ‘n dertiger jarige kom moet ek seker maar nou sekere besluite begin neem. Ek sal moet besluit om te aanvaar dat ek regtig nou ‘n Tannie genoem kan word, Ek sal ook moet besluit dat ek regtig nou in die 40-50…

Manlief, romanse en ‘toets’-date

Ek praat vandag met ‘n Dierbare Vriendin van my oor ons manliefs en romanse. Kyk as daar nou een man is wat nie weet wat romanse is nie is dit my Manlief. Vergeet al ewig my verjaarsdag, Moedersdag, Kersdag en Valentynsdag om nie eers te praat van ons Huweliksherdenking nie. Geen blomme of persente nie….

Pille, Hoofpyn, vergeet en ‘n groot geskrik

So sukkel ek mos nou met hierdie vervlakste cluster hoofpyne. En dit is nou al ‘n hele ruk. Was al vir scans en moes toe hoor dis n chemiese reaksie in my brein. Nou kyk Ek en chemie werk nie lekker saam nie. Ons praat nie mekaar se taal as dit by hierdie ding in…

Hoe kry mens sagte hare?

My oudste kom vandag na my toe en sê ek moet voel hoe sag is sy hare. Ek vryf toe nou maar sy hare deur mekaar en sê ja dit is nogal sag. Weet Ma hoe kry ek dit reg. Is toe nou die volgende vraag. En ek sê toe ek wil graag weet wat…

Muggies, klippies en die kuif

Op die kop 07:00 in die oggend ry my seun skool toe met sy fiets. Hoekom so vroeg sal net hy weet! Skool begin eers 08:00 en hy stuur my gewoonlik die please call me 07:10. Dus ‘n hele 50min te vroeg! Iets wat nie in my boeke bestaan nie! Nee flip ek sal eerder…

Laat die wind waai

Jy kan hom nie sien nie maar tog voel jy hom. Jy kan hom nie vashou nie Maar tog kan hy jou vasdruk Sy rigting kan jy bepaal maar sy oorsprong is onbekend En tog kan die ontsigbare fors dit weg waai wat so seer maak. Woorde kan weg waai en seer verdwyn soms in…

Sorrow©

Quietly I wander Through the aisle of shame Beyond sorrow meadows Nothing to gain Passed streams of hopelessness My feet on rocky ground Looking in desperation To find my crown Emptiness in my veins My breath a leaf in the wind My world shaken and turned My love has been begrimed Nothing to live for…

Verlede

Ek sit op die grond en lek my wonde gedink dat dit verby is maar die onthou bly daar. Jou sondes is vergewe maar jou onthou kla jou aan en dan kom ‘n ander se woorde en slat jou plat neer op die grond. Hoekom kan ‘n mens nie weg hardloop Hoekom moet dit altyd…

Dit is te laat ©

Donker kringe onder sy oë Verwoerd keer hy geboeë Hammerslae in sy ore Toegesluit in ‘n toring Verdwaas gebreuk geknak Sy gemoed in skerwe gespat Verniel verskeur gevou Sy liggaam gebreuk in rou Opstaan kan hy nie Sy lewe is verby Swaarkry is sy onthou In ‘n Vrot kombers toe gevou Dowwe oë staar na…

Aliens en eksamen

Oo flip die eksamen maak my klaar. Ek weet nie hoe my Ma dit gedoen het met ons klomp kinders nie. Ek het net een wat eksamen skryf maar flippit ek cope nie. Ek stess my in vroeë gloede in. Ek het 5kg op getel om my heupe van al die koekies en sjokolade wat…

Flenter blare ©

Die wind waai deur die blare Dit skeur dit flenters Die nuwe groen blare Hang aan flarde En ek besef Soms voel ek soos flenter blare My siel geskeur flenters My liggaam se bietjie krag Hang aan flarde En net soms soek ek ‘n pleister groot genoeg Om my liggaam toe te vou My seer…

Ek het oorleef!

So besluit ek teen my beterwete om ‘n nuwe reël in die huis te stel.   Mmmmm tot ek besef het dat die reël my meer raak as enige ander lede in my huis. Wel ek kry hierdie oulike pers mandjie en sê vir my Gesins mense dat vanaand 18:00 almal se fone, tablets of…

Stil

My blog is stil…

Ek staan verbaas en nederig

Vandag het ek besef dat daar tog mense is wat omgee. Ek is… sjoe so verbaas. Ek moes sluk aan die trane. Een van die Mammas in ons skool se hele huis het af gebrand. Daar is drie kinders wat nog in die laerskool is. Hulle het alles verloor!   Ek het so rukkie terug…

Hidden games

Ek is tegnologies gestremd. Of so dink ek. Maar ek vind mos nou so rukkie terug uit dat elke Android foon ‘n hidden game het. My Moeder kry toe nou ‘n nuwe foon en ek kry die whatsapp van my Dad af gisteraand… “Wat is Android Lollipop” Ek antwoord dat dit ‘n hidden game is…

Stukkende Skoene©

Vandag is ek hartseer my trane moet ek keer vir die kind met stukkende skoene die Ma wat niks omgee Honger sien ek in sy oë ‘n goeie woord wil hy graag hoor Vir haar is hy niks wens sy kan hom verloor Liefde soek deur rebellie aandag soek hy deur sarkasme hy roep uit…

Ek huil sommer!!!

My hele matjie is onder my voete uit gepluk. My aardbol is van sy wentelbaan af en my aura is nou sommer swart. Dis nou as daar iets soos ‘n aura om my is. Ek weet nie wat gaan ek doen nie. Hoe gaan ek die een oorkom. My moed lê nou sommer daar op…

Die groot openbaring

My Patat kind kom staan nou die dag voor my, handjies in die sy en vra met haar oor dramatiese stem.. Hoekom is Mamma se boude sooo groot! Vir ‘n oomblik voel dit of ek wil uitpass! Ek is toe nie mooi seker ek het reg gehoor nie en sê so ewe askies met die…

Net ‘n vraag?

Aan al die mense wat skryf… Dink jy wat om te skryf of skryf jy maar net wat in jou kop op kom? As ek eers moet dink dan skryf ek horrible. My woorde vorm nie en my sinne klink soos iemand uit Brakpan. Soms dan kom daar net niks woorde nie! ‘n Flippen Ligleegte!

Die Pil lei aan depressie

Die verkoue het Manlief beet en so gaan koop ek vir hom pille om te drink. Ek vra hom nou die aand hoe hy voel en hy antwoord. Die pille help niks. Ek vra toe hoeveel het hy al van dit gedrink waarop hy antwoord 1. Soos in net EEN! EK sien toe hierdie prentjie…

Ek skreeu!©

Ek skreeu jou naam in die gange Ek wurg elke letter uit my keel Grou uit die woorde Versnipper die betekenis Ek skreeu tot die laaste bietjie asem Stadig my seer lyf verlaat Op my kniee grou ek woorde Wat weg waai in die sand Jou naam in ‘n leë glas Ek gooi vrot melk…

Mans en wit broeke

As daar ‘n ding is wat ek nie verstaan nie… Is dit mans wat ‘gaga’ raak oor ‘n vrou in ‘n wit broek! Wat maak ‘n wit broek soveel anders as ‘n swart of blou of watse kleur ookal broek. Maar loop jy in die mall en daar loop ‘n vrou met ‘n wit broek…